GR 11 NAVORSING-PROJEK: SKRYF ′N VERSLAG TEMA: DIE INVLOED VAN DROOGTES OP DIE O

GR 11 NAVORSING-PROJEK: SKRYF ′N VERSLAG
TEMA: DIE INVLOED VAN DROOGTES OP DIE O

GR 11 NAVORSING-PROJEK: SKRYF ′N VERSLAG
TEMA: DIE INVLOED VAN DROOGTES OP DIE OMGEWING EN EKONOMIE IN DIE WES EN SUID-KAAP VAN SUID-AFRIKA.
1. VERSAMEL PRIMêRE INLIGTINGSBRONNE.
Dit is ′n geografiese navorsingstaak wat sosiale en omgewingskwessies behels. Jy kan nie persoonlik na die Wes-Kaap toe gaan nie. Kry data van waar jy woon of van jou klasmaats af bv.
stel ′n vraelys op wat hulle moet invul.
Vraelyste en persoonlike onderhoude is die algemeenste vir data-insameling.
2. VERSAMEL SEKONDÊRE INLIGTING SOOS STATISTIEKE EN GRAFIEKE AANGAANDE DIE TEMA.
Jy kan ook satellietbeelde, foto′s en kaarte gebruik. ′n Kaart met die ligging moet by Ligging van die probleem ingesluit word. Maak gebruik van die bron in die taak sowel as jou VIA AFRIKA handboek.
3. SKRYF ′N VERSLAG OOR JOU BEVINDINGS DEUR TE VERWYS NA PRIMÊRE EN SEKONDêRE INLIGTING.
• INLEIDING
• Definisie van droogte en verskillende tipes droogte (Bepaal en noem met redes watter tipe droogte het in die studiegebied voorgekom)
• El Niño en La Niño weerpatrone, diagramme, gevolge en invloed op SA
[10]
[10]
• Ligging van Studiegebied
• ′n Duidelike en presiese kaart van die ligging
• Sleutel
Skaal
• Noord-pyl
• Gebruik van kleur
• Etikette/ byskrifte
[10]
• LIGGAAM
Data-insameling
Primêre inligting – soos ′n vraelys / onderhoud
• Sekondêre inligting – statistieke, grafieke, kaarte en satellietfoto′s vanaf die internet, handboek of bron gegee insamel
[10]
• Data-analise
• Ontleding van die data om die invloed van droogtes op die omgewing en ekonomie in die Wes en Suid-Kaap uit te lig
• Verwerk die data, stel ten minste 3 tabelle & 3 verskilende grafieke op van die
data (omgewing en ekonomie) en gee jou bevindinge gebaseer op die data wat jy versamel en vorgestel het (maak gebruik van getalle of persentasies in jou
(20]
ontleding.
• AFSLUITING
• Gevolgtrekking
• Oplossings om die probleem/invloed volgende keer beter te hanteer of te elimineer.
• BIBLIOGRAFIE
• VOORLEGGING
[10]
[10]
[10]
[10]
21А
olgo
TOTAAL: [100]
(′N MAKSIMUM VAN 500 WOORDE)
NB!!!!!!! ALBEI ASPEKTE (EKONOMIE en OMGEWING) MOET BESPREEK WORD IN DIE NAVORSING.
Volg die merkrubriek se volgorde en vlak 3 beskrywing noukeurig
Doen die taak
Important Info
The order was placed through a short procedure (customer skipped some order details).
Please clarify some paper details before starting to work on the order.
Type of paper and subject
Number of sources and formatting style
Type of service (writing, rewriting, etc)